Op ’n piesangskil

Hoekom sal mens nou aspris op ’n piesangskil wil gly? Jy weet mos jy gaan jou alie af val. Maar somtyds is dit goed om op daardie piesangskil gly, want dan het jy niks anders om aan vas te hou as gebed nie. Op ’n piesangskil verdwyn alle verwaandheid, koppigheid, moedeloosheid en rigtingloosheid. Jy het … Lees voort Op ’n piesangskil