Om ydel te bly of nie

(Lees gerus Deel 1 – Teatrale ydelheid, oor my voorbereiding vir operasie dag) In my verbeelding sien ek Dopey van Sneeuwitjie, kompleet met die mussie op die kop en twee bakoortjies wat onder dit uitloer. Vir wat kon hul nie my teaterkappie oor my ore trek nie? Nou lyk ek soos Dopey. Dis stillerig in … Lees voort Om ydel te bly of nie

Teatrale Ydelheid

As mens na die teater toe gaan, moet jy mos mooi lyk. Ek berei voor deur te gaan vir my ruk en pluk. Die soort wat jy by ‘n skoonheidsterapeut kry. Wenkbroue en bo lip. Daarna skrop ek my gesiggie spesiaal en gaan koop vir my ‘n 100% katoen pêntie. Voor jy sê: Wag, dinge … Lees voort Teatrale Ydelheid