Groot take en klein take

En so pak ek toe mos nou die klein takie van verf aan. Ideale tyd, hierdie grendeltyd vir verfwerk in en om die huis, né? Ek moes net een muur verf. Dis nou al week vier van die grendeltyd. Intussen het manlief al die hele huis se geute geskuur en geverf en kindlief het twee … Lees voort Groot take en klein take

Van eerstes, laastes en alles tussenin

Ek besef toe, seker bietjie stadig vir my ouderdom, dat daar ‘n laaste vir elke eerste is. Die eerste pasgebore baba skreetjie en die laaste tipiese babatjie huil voor die peuter jare begin. Die eerste tandjie wat sny, die laaste tand wat wissel. Die eerste glimlag, (wat party as babakrampies beskou). Ek dink steeds dis … Lees voort Van eerstes, laastes en alles tussenin