This is your very first post. Click the Edit link to modify or delete it, or start a new post. If you like, use this post to tell readers why you started this blog and what you plan to do with it.
First blog post
Gepubliseer deur pajamasmetsokkies
Hierdie is ek op 'n skinkbord. Om een of ander rede is ek bereid om my siel op sosiale media te plaas. Skrikwekkend, né? Hoekom? Ek wens ek het geweet. Al wat ek weet is dat ek 'n droom het en die droom wil versprei. 'n Droom wat hoop sal gee en lag sal laat borrel. Ons almal slof, hop of loop deur een of ander woestyn, maar hoekom probeer ons dit nie met flikvlakke doen nie? Ek kan nie flikvlakke doen nie, maar ek gaan probeer en ek gaan dit doen in die woestyn! Ek hoop jy wil saam met my leer om flikvlakke in die woestyn te doen, want al is ons maar net gewone pajamas-met-sokkies mense is ons elkeen spesiaal en baie talentvol! Beskou all artikels deur pajamasmetsokkies
Gepubliseer
Hoe is dit dat ek nou eers jou blog raakloop en jy skryf so lekker? Hierdie het jy al in Augustus 2017 geskryf en ek loop dit nou eers raak?
LikeLiked by 1 person
Ek is maar bietjie dom nog met die bloggery, anders kon ek julle ook al opgespoor het. Ek wou op ‘n stadium stop met die blogs, maar nou is ek bly ek het nie.
LikeLike