Die tegniese en tegnieke met beurtkrag

“Nou hoekom het jy dit gedoen?” Manlief staan met ’n duidelike frons aan die straatkant van ons hek en ek staan aan die huis kant. Nie een van ons kan in of uit nie. “Dit was nie aspris nie. Hoe moes ek weet?” Verdedig ek. “Ek weet nie hoe ons die hek gaan oop kry … Lees voort Die tegniese en tegnieke met beurtkrag

Feëtjie vlerke vs. broccoliwaarde

Dit was dag vier van my poging om met my on-groen vingers broccoli saadjies aan die groei te kry, toe fyn wit engelvlerkies uit die saadjies kruip. Teen die middag was die vlerkies weg. Net so! “Solank ek net nie soos ’n ma lyk nie,”’ hoor ek ’n vrou nou die dag sê. Dis die … Lees voort Feëtjie vlerke vs. broccoliwaarde

Te veel oefening maak vet

https://www.litnet.co.za/die-feite-flaters-en-hoop-rondom-menopousale-vet-dieet-en-oefening/?fbclid=IwAR2Q7BcTpxlwUIZ5RhkHkN70RE8eTWR0oQ4eImlcSChmgS9xggZ0a7UxVI8 Lees gerus my artikel oor menopousale vetjies. Partykeer dink mens jy doen alles reg, maar kry nie die resultate nie. Daarom is dit goed om die dinge waardeur mens se liggaam gaan te verstaan en so beter besluite oor dieet en oefening te neem.

’n Goeie tyd om ’n ballerina te word

Kyk nuwejaarsvoornemens is darem nie net sleg, of onbereikbaar, of onmoontlik, of plein stupid nie. Dit hang seker alles af van wat jy voorneem en wanneer. Dalk is net voor die klok oorslaan op 31 Desember nie altyd die beste tyd om volhoubare voornemens te maak nie. Aan die ander kant is Januarie maar 'n … Lees voort ’n Goeie tyd om ’n ballerina te word